Wednesday 6 February 2013

Die heel begin: WHAT A STRUGGLE!

Met die hulp van my liewe Andra, is my foto op die voorblad!  En so ook die foto van my kwilt!  Tyd is nie ter sprake nie.

Andra had to impliment patience in helping me to set up and take the pictures for my brand new blog!

Hier is die foto van my LIEWE IESSIE KWILT.  My inspirasie het begin met die Dear Jane Kwilt.  As gevolg van die gewildheid van die Dear Jane konsep, het die kwilters my aangepor om my eie blokkies te ontwerp en so is LIEWE IESSIE gebore.

Thanks to popularity of the Dear Jane, I was encouraged to design my own LIEWE IESSIE QUILT.

A special thanks to the Colesberg Quilters who were the main motivational force behind LIEWE IESSIE.

1 comment:

  1. Ek begin ook nou 'n "Dear Jane" vir my dogter wat "Liewe Hedwig" sal heet. Jou kwilt is pragtig!

    ReplyDelete