Dit se vir my dat sy nou my jongste kind is en beslis nie meer my baba nie.
Toe ons in Wisconsin gebly het, het elkeen van ons ook daar 'n verjaardag gehad. Daar het ons begin met 'n heerlike tradisie om verjaardagkoek en roomys saam te eet. Ons dink nou nog met wonderlike heimwee aan die lekker jaar wat ons daar deurgebring het en die wonderlike vriende wat ons daar gemaak het.
A birthday in a foreign country will always bring fond memories back to us. The people of Spring Green, Dodgeville and Richland Center in Wisconsin, treated us with love and joy. They kept at bay the longing for our own country and our people.
On birthdays we always talk about our habit of eating ice cream and birthday cake together – our friends in the USA taught us this clever idea!
No comments:
Post a Comment