Iessie@quilt

My liefde vir kwilt- en naaldwerk kom van my Ma, 'n baie kunstige en ywerige kreatiewe mens. Na my troue het ek myself meer geleer oor kwiltwerk dmv boeke. Ons het as 'n gesin gedurende 1999 in Wisconsin in Amerika gewoon. Daar het ek verskeie kursusse bygewoon. Met ons terugkeer na SA het ek begin met klasse vir kwilters wat graag wil leer kwilt. Ek ontwerp gereeld patrone vir nuwe klasse en dra graag my kennis uit na die minderbevoorregtes. My leuse in die lewe is: LIVE TO LEAVE A LEGACY!

Tuesday, 4 October 2016

Nuwe Begin aan die einde van 2016

Na alle studies voltooi is, gaan ek weer lekker werk op my blog.
Posted by Unknown at 10:18 1 comment:
Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest
Newer Posts Older Posts Home
Subscribe to: Posts (Atom)

About Me

Unknown
View my complete profile

Blog Archive

  • ▼  2016 (1)
    • ▼  October (1)
      • Nuwe Begin aan die einde van 2016
  • ►  2014 (1)
    • ►  April (1)
  • ►  2013 (20)
    • ►  August (2)
    • ►  April (3)
    • ►  March (2)
    • ►  February (13)
Picture Window theme. Powered by Blogger.