My liefde vir kwilt- en naaldwerk kom van my Ma, 'n baie kunstige en ywerige kreatiewe mens. Na my troue het ek myself meer geleer oor kwiltwerk dmv boeke. Ons het as 'n gesin gedurende 1999 in Wisconsin in Amerika gewoon. Daar het ek verskeie kursusse bygewoon. Met ons terugkeer na SA het ek begin met klasse vir kwilters wat graag wil leer kwilt. Ek ontwerp gereeld patrone vir nuwe klasse en dra graag my kennis uit na die minderbevoorregtes. My leuse in die lewe is: LIVE TO LEAVE A LEGACY!
Sunday, 10 February 2013
CUT Exhibition
As a part-time lecturer at the CUT three selected pieces were displayed at an exhibition in the Library on campus 24th of January till 7th of February 2013.
Wednesday, 6 February 2013
Die heel begin: WHAT A STRUGGLE!
Met die hulp van my liewe Andra, is my foto op die voorblad! En so ook die foto van my kwilt! Tyd is nie ter sprake nie.
Andra had to impliment patience in helping me to set up and take the pictures for my brand new blog!
Hier is die foto van my LIEWE IESSIE KWILT. My inspirasie het begin met die Dear Jane Kwilt. As gevolg van die gewildheid van die Dear Jane konsep, het die kwilters my aangepor om my eie blokkies te ontwerp en so is LIEWE IESSIE gebore.
Thanks to popularity of the Dear Jane, I was encouraged to design my own LIEWE IESSIE QUILT.
A special thanks to the Colesberg Quilters who were the main motivational force behind LIEWE IESSIE.

Subscribe to:
Posts (Atom)